Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar aangewys

Wes-Kaap Jongboer van die Jaar

Johan van dier Schyffn 36-jarige eierprodusent van Plettenbergbaai is die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar vir 2019.

Johan van der Schyff is op Woensdagaand 22 Mei tydens ‘n geselligheid in Durbanville as die wenner aangewys en sal later vanjaar om die titel van Agri SA Toyota SA Nasionale Jongboer van die Jaar meeding.

Johan boer al 18 jaar op die plaas JJ van der Schyff en Seuns met angoras, merino’s, stoetvee en lamvoerkrale. Die grootste vertakking is egter die eierproduksie-eenheid wat sy pa in 2000 met 100 000 henne begin het toe Johan in matriek was. Hy het in 2001 by sy pa oorgeneem en die plaas se kapasiteit na 220 000 lê-henne uitgebrei. In 2006 het Johan die tweede plaas, wat ‘n duplikaat van die eerste een is, in Humansdorp met vier hokke gevestig. Vandag is daar 11 hokke met 250 000 lê-henne op dié plaas. In 2012 het hy ‘n eierverspreidingsdepot in Kraaifontein begin vanwaar 1 miljoen dosyn eiers per maand versprei word. Hy voer ook eiers na Angola en Namibië uit. Johan slag ook 1 500 lammers per maand uit die voerkrale wat hy in 2000 op Humansdorp begin het.

The full article is for subscribed members only. To view the full article please subscribe. It’s FREE!Log In Register

Print Friendly, PDF & Email

Please share this article with your friends!

Related Articles

All
  • All
  • Awards
  • Business
  • Crops
  • Education
  • Energy
  • Featured Article
  • Finance
  • Health
  • Hospitality
  • Human Resources
  • Irrigation
  • Latest News
  • Lifestyle
  • Livestock
  • Recipes
  • Soil
  • Water
Nampo Cape App

NAMPO Cape App: for an exceptional experience

The Overberg is bustling with activity as we are getting closer to NAMPO CAPE 2019, taking place from 4 – 6 September at Bredasdorp Park...
Soil preparation book

Soil Preparation book for grapevine industries just launched!

A brand new book was just released for the wine and table grape industries. SOIL PREPARATION for sustainable wine and table grape production, by Johan...
Honey bees threatened

Die heuningmakers se toekoms is op die spel

Daardie bottel op die rak met die goue, stroperige vloeistof is uiters gesog by alle mense alhoewel dit ‘n plaas se prys is. Sedert oertye...
Posted in ,

Leave a Comment

You must be logged in to post a comment.

Advertisements