Sprinkane!!

Die twee sprinkaansoorte wat Afrika, die Midde-Ooste en sentraal Asië soms bedreig, is die woestynsprinkaan of rooisprinkaan wat in die Sahelgebied van Afrika tot selfs in die Saharawoestyn sy kop uitsteek en die Midde-Ooste tot sover as Indië voorkom. Dan is daar ook die bruin sprinkaan of treksprinkaan wat in die suide van Afrika voorkom.…

Read More
Fall Armyworm and its Allies

Integrated pest management remains key in ensuring the tools that are developed for farmers to combat pests and diseases, remain relevant for as long as possible. Moth pests Moths belong to the Lepidoptera order of insects, many of which are major crop pests around the world. Stalk borer, African armyworm, chilo stalk borer, false armyworm,…

Read More
Container management

Plastic polymers such as high-density polyethylene (HDPE) are extremely valuable as packaging materials for a wide range of commodities because they are light (in mass), extraordinarily strong, durable (do not perish like steel), and can withstand a lot of punishment. It is unfortunately these attributes that are of concern because plastics like HDPE that become…

Read More
Weeds

Crop production and animal production probably provide 90% of the world human population’s food needs. Very few people on earth live as hunter-gatherers (maybe those who do are the lucky ones) while the rest of us rely on agriculture to supply our food. Food crops are very sophisticated biological entities with high yield potential under…

Read More
Bruinspringkaan

Produsente is goed daarop ingestel om plantpeste, siektes en onkruide met plaagdoders te beheer wanneer sulke plae gewasse bedreig. Sulke optrede is meestal reaktief en kos gewoonlik ‘n klein fortuin want dit is plaagdoders, spuittoerusting, brandstof en werkerstyd wat alles daarin belê word om plaagbeheer effektief toe te pas. Soms vang plae produsente onkant, soos…

Read More
Honey bees threatened

Daardie bottel op die rak met die goue, stroperige vloeistof is uiters gesog by alle mense alhoewel dit ‘n plaas se prys is. Sedert oertye is heuning nie alleen die natuur se wondergawe as soetgoed vir die mens nie maar ook die bron van baie geneeskundige waarhede omdat dit heeltemal natuurlik is en mikro-hoeveelhede natuurlike…

Read More
Voorkoming in plaagbeheer

Die klimaatstoestande is besig om drasties hier op aarde te verander of Donald Trump dit wil glo of nie. dit veroorsaak beduidende impakte op die samelewing en landbou gaan ook onder druk as gevolg klimaatsverandering. Nie alleen is reënval wispelturig nie, maar ook seisoene wat nie meer hul normale patrone volg nie. Laat somers, warm…

Read More
Agricultural plastic

Plastic products on the farm The year 1898 is long forgotten with nary a human being ever heard of a German scientist by the name of Hans von Pechman for who it was a turning point in his career. As happens with other many scientists, he accidentally synthesised a new chemical product called polyethylene while…

Read More