Landbouvooruitsigte

Ryp en lae temperature het steeds voortgeduur oor groot dele van Suid-Afrika gedurende September. Matige tot redelike strawwe ryp het gedurende die laaste week van September voorgekom en skades veroorsaak aan druiwe, vrugte- en neutbome, aartappels en vroeë aanplantings van winterkoring. Die voorkoms van ryp in die laaste deel van September is later as wat…

Read More
Wheat

Koring word hoofsaak in drie gebiede in Suid-Afrika aangeplant met sporadiese kleiner besproeiingsoppervlaktes verspreid oor verskeie provinsies. Die Wes-Kaap is by verre die grootste droëlandproduserende koringgebied gevolg deur die Vrystaat, veral die Oos-Vrystaat. Die Noordkaap produseer uitsluitlik koring onder besproeiing en is die ander belangrike gebied van belang. Koring word ook op kleiner skaal in…

Read More
Climate outlook for 2020

The variable and changing climate Climate conditions were in general unfavourable for agricultural production in the recent past seasons. Severe drought over most of South Africa and especially the central, western, south western and south eastern parts of the country already persists since about 2012. In areas where higher rainfall amounts occurred was the distribution…

Read More
Reenvalvooruitsigte

Alhoewel bo-gemiddelde reën teen die einde van die 2018/19-somerseisoen oor die sentrale tot oostelike dele van die land voorgekom het, duur die droogte intens voort oor die westelike en suidwestelike dele van die land asook gedeeltes van die Oos Kaap en selfs kolle in Limpopo. Groot gedeeltes van die Somerreënvalgebied is alreeds sedert 2012 in…

Read More