Lifestyle
#SaveSAWine creates a buzz with mural project
The South African Wine Industry Transformation Unit (SAWITU) participated in the #SaveSAWine campaign, run by Erica Taylor of Uncorkified. This campaign is known for creating a buzz around South African wine and they more than lived up to the expectation with the unveiling of the #savesawinemuralproject, championed by Sarah Krone of Robinson & Sinclair and…
Read MoreBetter Farm Security
Preventing farm attacks with better farm security is something that should be on everyone’s mind, farmer or not. No farmer, no food, as simple as that. We cannot afford to have our farmers driven from the land. This article provides an insight as to how to approach your farm’s security in a practical manner that…
Read MoreBoer van die Maand: Martli Slabber
Die Boer van die Maand reeks fokus op gewone mense, hul boerderyondernemings, leefstyl en hul unieke uitdagings. Ons kyk ook na die groter gemeenskap en streek wat hul verteenwoordig asook die verskeidenheid in landboupraktyke in Suid-Afrika. Ons boer van die maand vir November is Martli Slabber van Hexrivier Sitrus in die Citrusdal-vallei. Hexrivier plaas, en…
Read MoreBoer van die Maand: Nollie Stofberg
Ons boer van die maand vir Oktober is Nollie Stofberg van Swartwalle, Houmoed en Platdrif in die Rawsonville omgewing. Nollie het in 1977 aan die Hoërskool Goudini gematrikuleer en na sy twee jaar diensplig by 1 Valskermbataljon, het hy sy Landbou Diploma in Wingerdbou en Veeteelt aan Elsenburg Landbou Kollege in 1981 voltooi. Nollie vertel,…
Read More2020 LNR Meester Suiwelboer Toekennings
Die jaarlikse Landbou Navorsingsraad (LNR) se Nasionale Meester Suiwelboer toekenningsgeleentheid is op Woensdag 21 Oktober 2020 as ‘n virtuele geleentheid aangebied deur Agri-Expo, namens die Nasionale Melkaantekening- en Verbeteringskema van die LNR. Die gesogte kompetisie vier Suid-Afrika se beste kommersiële en kleinskaal presteerders in die bedryf en word deur verskeie sleutelrolspelers as ‘n hoogtepunt op…
Read MoreBoer van die Maand: Alle Boere
Die Boer van die Maand reeks fokus op gewone mense, hul boerderyondernemings, lewenstyle en die unieke uitdagings waarmee hulle te make het. Hierdie maand wil ons hulde bring aan al die boere en hul werknemers. Boere is gewoond aan ongunstige eksterne faktore wat risiko’s inhou en die voortbestaan van hul ondernemings bedreig. Klimaatsverandering, plae en…
Read MoreFarmer of the Month: Trevor Strydom
Our Farmer of the Month is Trevor Strydom of Audacia Wines. Audacia is a 23-hectare wine farm situated between Stellenbosch and Somerset West in South Africa’s prime vine growing and winemaking region – Stellenbosch. It is part of the country’s oldest and most established wine routes. Trevor explains, “The farm lies in the gently sloping…
Read More100% Moringa Juice to create more jobs
Powerful African plant moringa has been around for centuries. Popular for its medicinal purposes, moringa is mostly revered for its potent antioxidants which qualify it as the most trusted remedy when treating ailments such as hair and skin disorders, balancing mood swings and helping combat bacterial infections. Rooibanch co-founder, Sibusiso Ndlovu, shares the secrets to…
Read MoreFarmer of the Month: Jimmy Zondagh
The Farmer of the Month series features ordinary people, their farming enterprises, lifestyles and the special challenges they are faced with. It is also our objective to showcase the greater community and regions they represent as well as the diversity of farming practices to be found in South Africa. This month we visit Jimmy Zondagh…
Read MoreBoer van die Maand: Die Mostert-familie
Ons kuier in die Junie uitgawe by die Mostert-familie van Dassenvaley Bpk van Philadelphia. Die boerdery word bedryf deur Tobie en Hanlie Mostert en hul twee seuns Nicol en Johan. Die Mostert-familie boer al sedert 1891 op die plaas. Tobie vertel, “My oupagrootjie, Klaas Mostert het in 1891 die plaas Dasvlei gekoop. Met die jare…
Read More