Awards

Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar aangewys

Wes-Kaap Jongboer van die Jaar

‘n 36-jarige eierprodusent van Plettenbergbaai is die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar vir 2019. Johan van der Schyff is op Woensdagaand 22 Mei tydens ‘n geselligheid in Durbanville as die wenner aangewys en sal later vanjaar om die titel van Agri SA Toyota SA Nasionale Jongboer van die Jaar meeding. Johan boer…

Read More

Wes-Kaap Jongboer van die jaar 2019 deelnemers

Wes-Kaap Jongboer

“Die uiteenlopende bedryfsvertakkings, fokus, energie en ingesteldheid van vanjaar se deelnemers aan die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar 2019 kompetisie, wys net weer dat die toekoms van die Wes-Kaap se landbousektor in die beste hande moontlik is. Hulle is sakemanne in eie reg wat kies om hulle tyd en kundigheid in die…

Read More

Military vet becomes a Farmer of the Year

Bigbucks apples

South Africa in the late 1980’s was a powder-keg. A nationwide state-of-emergency was in place which increased the apartheid government’s already over-reaching powers to detain people indefinitely without trial. There was hardly a more dangerous time to be politically active and, for Errol April and others who joined the banned military force, Umkhonto we Sizwe,…

Read More

Boetiekkaas klop 800 produkte as suiwelproduk van die jaar

Dairy product of the year

‘n Boetiekkaas gemaak van gelyke hoeveelhede bok- en beesmelk is Suid-Afrika se 2019 Suiwelproduk van die Jaar. St Francis of Ashisi, vervaardig deur Belnori Boutique Cheesery van Bapsfontein, Gauteng, is uit 882 suiwelprodukte van 76 vervaardigers as die wenner aangewys by die Agri-Expo Qualité-toekenningsdinee op 29 Maart 2019 by GrandWest in Kaapstad. “Vir ‘n produk om met…

Read More

‘Livestock’ en ‘Die Groot Plaasproe’ bekroon

Groot Plaasproe

Die landbou-ekspo-plaaservaring-kombinasie ‘Agri-Expo Livestock’ en ‘Die Groot Plaasproe’ is op Donderdag 31 Januarie 2019 met een van die bedryf se prestige-toekennings, naamlik die ROAR-toekenning as ‘Beste Handel- en Verbruikersuitstalling in Afrika’, in die kategorie vir uitstallings groter as 12 000 m2, bekroon. Daar is meegeding teen die room van die uitstalbedryf in Suider-Afrika, met ander…

Read More

National Farmer of the Year 2018: Pieter Graaff

Pieter Graaff Farmer of the year 2018

At a gala event held in Stellenbosch on Friday evening, November 16, 2018 the Agricultural Writers SA announced the winners of the 2018 National Farmer, New Entrant into Commercial Agriculture and Agriculturist of the Year. The main sponsors of the event were Bayer, Santam Agriculture, Sanlam and Rovic Leers. The three national winners are: The…

Read More

Isaac Ntoto of Mossel Bay wins the 2018 Prestige Agri Award

Agri Worker of the Year

Isaac Ntoto, from Garden of Eden Berries in Brandwag, Mossel Bay wins this year’s Prestige Agri Award. The announcement was made at a gala event held at the Nederburg Wine Estate on 2 November 2018. Ntoto oversees all the technical aspects of the farm, ranging from soil sampling to fertilisation and integrated pest management. In…

Read More