Voorkoming in plaagbeheer is beter as genesing

Voorkoming in plaagbeheer

Die klimaatstoestande is besig om drasties hier op aarde te verander of Donald Trump dit wil glo of nie. dit veroorsaak beduidende impakte op die samelewing en landbou gaan ook onder druk as gevolg klimaatsverandering. Nie alleen is reënval wispelturig nie, maar ook seisoene wat nie meer hul normale patrone volg nie. Laat somers, warm winters, verwoestende storms, ernstige droogtes en snerpende koues is alles dinge wat die boer seermaak. Daarmee saam word die bestaande patrone van peste en plae ook versteur en krap produsente se planne deurmekaar. Insekplae wat nog nooit in gewasse teenwoordig was nie, dop skielik uit en vang boere onkant. Swamsiektes kom voor in tye en plekke waar dit glad nie verwag word nie. Dit raak uitdagend om winsgewend te boer!

Gelukkig is daar in die moderne era baie tegnologie tot die boer se beskikking om plaagbeheer effektief aan te pak, maar dis altyd beter om voorkomend op te tree as reaktief te moet sukkel om ‘n ongewenste insek die hoof te bied. Moderne landbou vorder sterk op pad na presisie-landbou waar dinge fyn beplan word om meer suksesvol te wees en meer koste-effektief te wees. Deel van presisie-landbou is vroeë waarskuwingstelsels wat enige boer behoort te gebruik om vroegtydig homself te vergewis van moontlike peste, plae en siektes wat sy gewasse mag bedreig.

The full article is for subscribed members only. To view the full article please subscribe. It’s FREE!Log In Register

Author

  • Director Griffon Poison Information Centre ; Operations and Stewardship Manager, CropLifeSA

Print Friendly, PDF & Email

Please share this article with your friends!

Related Articles

All
  • All
  • Awards
  • Business
  • Crops
  • Education
  • Energy
  • Featured Article
  • Finance
  • Health
  • Hospitality
  • Human Resources
  • Irrigation
  • Latest News
  • Lifestyle
  • Livestock
  • Recipes
  • Soil
  • Under cover farming
  • Water
Agriculture transformation

The COVID-19 recovery is a chance to transform global agriculture

The COVID-19 crisis has highlighted the risks of unhealthy diets and the extreme fragility of the global food system. It disproportionately affects people who are...
Container management

Why Container Management Matters

Plastic polymers such as high-density polyethylene (HDPE) are extremely valuable as packaging materials for a wide range of commodities because they are light (in mass),...
Agro-processing

Opportunities in Agro-Processing

The article intends to highlight the many opportunities within the agro-processing industry for agricultural engineers to assist small and medium scale agro-processing entrepreneurs with entering...
Posted in

Leave a Comment

You must be logged in to post a comment.

Advertisements