Skip to content

Wes-Kaap Jongboer van die jaar 2019 deelnemers

Wes-Kaap Jongboer

“Die uiteenlopende bedryfsvertakkings, fokus, energie en ingesteldheid van vanjaar se deelnemers aan die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar 2019 kompetisie, wys net weer dat die toekoms van die Wes-Kaap se landbousektor in die beste hande moontlik is. Hulle is sakemanne in eie reg wat kies om hulle tyd en kundigheid in die landbousektor te belê, en dit maak van hulle ‘n waardevolle bate vir ‘n groeiende en vooruitstrewende sektor,” sê Liam Viljoen, voorsitter van die Agri Wes-Kaap Jongboerkomitee.

Mnr Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, sê dit is met trots dat Agri Wes-Kaap en Santam Landbou die deelnemers aan die publiek bekend stel. “Wat hierdie jongboere vermag, en wat hulle nog alles in die landboubedryf wil aanpak en tot stand wil bring, is merkwaardig en getuig van dryfkrag en ‘n liefde vir landbouproduksie. Ons wens hulle elkeen sterkte toe met die beoordelingsproses wat nou voorlê.”

Vanjaar se wenner word op Woensdag 22 Mei aangekondig. Die wenner sal later vanjaar aan die Agri SA Toyota SA Nasionale Jongboer van die Jaar kompetsie deelneem.

The full article is for subscribed members only. To view the full article please subscribe. It’s FREE!Log In Register

Author

Print Friendly, PDF & Email

Please share this article with your friends!

Related Articles

All
  • All
  • Awards
  • Business
  • Crops
  • Education
  • Energy
  • Featured Article
  • Finance
  • Health
  • Hospitality
  • Human Resources
  • Irrigation
  • Latest News
  • Lifestyle
  • Livestock
  • Recipes
  • Soil
  • Water
GM Crops

GM crops and the developing world

The majority of genetically modified (GM) crops are now cultivated in the developing world. In 2014, around 53% of the 182m hectares (nearly two million square kilometres) of...
Urban Farming

Could the Future of Farming be Urban?

Over the last two centuries, the United States of America has been transformed from a predominantly rural, agricultural nation into an urban one. Currently, over...
Bruinspringkaan

Span tegnologie in vir effektiewe plaagbeheer

Produsente is goed daarop ingestel om plantpeste, siektes en onkruide met plaagdoders te beheer wanneer sulke plae gewasse bedreig. Sulke optrede is meestal reaktief en...
Posted in ,

Leave a Comment

You must be logged in to post a comment.

Advertisements

Scroll To Top